Total Pageviews

Thursday 17 June 2021

PAGE #7: Name En Titels Van Jesus Christus [AFRIKAANS]

 © Kopiéreg 2018 P.J. Stassen

Alle Regte Voorbehou


L.W. Name & Titels van Jesus Christus gebaseer op die AOV (Ou Afrikaanse Vertaling).

A
- Aanvoerder [Jes.33:22].
- Afdruksel Van Sy Wese [Heb.1:3].
- Afskynsel Van Sy Heerlikheid [Heb.1:3].
- Alfa En Omega [Gks. A&ZBegin & Einde] [Openb.1:8].
- Alleenwyse God Ons Verlosser [Jud.1:25].
- Almagtige [Openb.1:8].
- Amen (Heb. Laat Dit So Wees) [Openb.3:14].
- Apostel (Gks. Apostolos – Gestuurde) [Heb.3:1].
- Arm Van Die Here [Jes.51:9].

B
- Banier Van Die Volke [Jes.11:10].
- Bedienaar Van Die Heilige Dinge En Die Ware Tabernakel [Heb.8:1].
- Begin En Einde (Sien ‘Alfa & Omega’)    [Openb.22:13].
- Begin Van Skepping Van God [Openb.3:14].
- Beproefde Steen [Jes.28:16].
- Bewerker Van Die Saligheid Van Baie Kinders (Sien Jes.9:5) [Heb.2:10].
- Blink Môrester [Openb.22:16].
- Boodskapper Van Die Verbond [Mal.3:1].
- Borg Van 'n Beter Verbond [Heb.7:22].
- Broer Van Jakobus, Judas, Joses & Simon [Mrk.6:3].
- Brood Van Die Lewe [Jhn.6:48].
- Bruidegom [Matt.9:15].

C
- Christus (Gks. Gesalfde; Dienskneg Van Die Here) [Matt.1:16; Mark.14:61].
- Christus Die Here [Luk.2:11].
- Christus Die Koning [Luk.23:2].
- Christus Die Uitverkorene Van God [Luk.23:35].
- Christus Jesus [Hand.19:4; Rom.6:3; 3:24; 8:1; 16:3; 1 Kor.1:2;
       1:30; Heb.3:1; 1 Pet.5:10,14; Gal.2:16; 1 Tim.1:15].
- Christus Jesus Onse Here [1 Tim. 1:12;Rom. 8:39].
- Christus Van Die Here [Luk.2:26].
- Christus Van God [Luk.9:20].

D
- Deur Van Die Skape [Jhn.10:7].
- Dienskneg Van Die Here (Sien Christus).

E
- Eerste En Laaste [Openb.22:13; Openb.1:17; Openb.2:8; Jes.48:12].
- Één Middelaar Tussen God En Die Mens [1 Tim.2:5].
- Eersgeborene [Heb.1:6; Ps.89:28].
- Eersgeborene Uit Die Dode [Openb.1:5].
- Emmánuel (Gks. God Met Ons)   [Jes.7:14;Matt.1:23].
- Ek Is [Jhn. 8:58].
- Engel [Gen.48:16;Exod.23:20,21].
- Engel Van Die Verbond [Mal.3:1].
- Engel Van Sy Aangesig [Jes.63:9].
- Eniggebore Seun Wat In Die Boesem
- Eniggeborene Wat Van Die Vader Kom [Jhn 1:14]
- Eniggebore Seun Wat In Die Boesem Van Die Vader Is [Jhn.1:18].
- Erekoning [Ps.24:9,10].
- Erfgenaam Van Alles [Heb.1:2].
- Ewige Lewe [1 Jhn.5:20].
- Ewige Lig [Jes.60:20].
- Ewige Vader (Sien Heb.2:10) [Jes.9:5].

G
- Gawe Van God [Jhn.4:10].
- Gebieder Van Die Nasies [Jes.55:4].
- Geestelike Rots [1 Kor.10:].
- Geliefde [Efes.1:6].
- Geneesheer [Matt.9:12].
- Gesalfde (Sien ‘Christus/Messias/Silo’) [Ps.2:2].
- Gesalfde, 'n Vors [Dan.9:25].
- Geslag Van Dawid [Openb.22:16].
- Getuie Van Die Volke [Jes.55:4].
- Getroue Getuie [Openb.1:5].
- Getrou En Waaragtig [Openb.19:11].
- Getroue En Waaragtige Getuie [Openb.3:14].
- Getuienis Op Die Regte Tyd [1 Tim.2:6].
- God (Heb. Aanbiddingswaardige; Here; Jehowa  Heb.Yahweh, YHWH, EEN Wat Bestaan; Elohim; Magtige; Meester) [Ps.45,7,8; Jhn.1:1; Heb.1:8,9].
- God Lofwaardig Tot In Ewigheid [Rom.9:5].
- God Geglo In Die Wêreld [1 Tim.3:16].
- God Geopenbaar In Die Vlees [1 Tim.3:16].
- God Geregverdig In Die Gees [1 Tim.3:16].
- God Met Ons (Sien ‘Emmánuel/Immánuel’) Matt.1:23].
- God Opgeneem In Heerlikheid [1 Tim.3:16].
- God Ons Verlosser [1 Tim.2:3].
- God Se Kneg Israel [Jes.49:3].
- God Van Die Hele Aarde [Jes.54:5].
- God Van Israel [Jes.45:15].
- God Verkondig Onder Die Heidene [1 Tim.3:16].
- God Verskyn Aan Engele [1 Tim.3:16].
- Goeie Meester [Matt.19:16].
- Grondsteen [Jes.28:16].
- Groot Herder Van Die Skape [Heb.13:20].
- Groot Hoëpriester [Heb.4:14].
- Grote God En Ons Verlosser Jesus Christus [Tit.2:13].
- Gunsgenoot Van God [Ps.16:10].

H
- Heerlikheid Van Die Volk Israel [Luk.2:32].
- Heerser In Israel [Mig.5:1].
- Heerser Oor Dode Sowel As Lewende [Rom.14:9].
- Heil (Heb. Voorspoed/Welvaart) [Luk.2:30].
- Heiland (Heb. Redder) [Jes.43:,3,11; 45:15;49:6].
- Heiligdom ('n) [Jes.8:14].
- Heilige (Heb. Afgesonderde) [Luk.1:35].
- Heilige En Regverdige [Hand.3:14].
- Heilige Kind Jesus [Hand.4:30].
- Heilige Van God [Mrk.1:24].
- Heilige Van Israel [Jes.41:14; 49:7; 54:5].
- Held [Ps.45:4].
- Herder En Opsiener Van Siele [1 Pet.2:25].
- Herder Van Israel [Ps.80:2].
- Here (Sien ‘God’) [Jes.40:3].
- Here Geweldig In Die Stryd [Ps.24:8].
- Here God Almagtige [Openb.15:3].
- Here Jesus [Hand.7:59/Kol.3:17/1 Thess.4:2].
- Here Jesus Christus [1 Kor.1:2,3; Hand.11:17; Rom.5:1,11; 13:1; - - Hand.16:31; 20:21].
- Here Jesus Christus Ons Verlosser [Tit.1:4].
- Here Uit Die Hemel [1 Kor.15:47].
- Here Van Almal [Hand.10:36; Rom.10:1.2].
- Here Van Die Leërskare [Jes.54:5].
- Here Ons Geregtigheid (Die) [Jer.23:6].
- Here Sterk En Geweldig [Ps.24:8].
- Here Van Die Heerlikheid [Jak.2:1].
- HERE Van Die Here [1 Tim.6:15; Openb.17:14;19:16].
- Here Van Die Sabbat [Mark.2:28].
- Hoëpriester [Heb.8:1].
- Hoëpriester Vir Ewig Volgens Die Orde Van Melgisédek [Heb.6:20].
- Hoeksteen [Efes.2:20/Matt.21:42].
- Hom Wat Ís En Wat Wás En Wat Kóm [Openb.1:4].
- Hoogheilig (Sien ‘Heilig’) [Dan.9:24].
- Hoof Van Die Gemeente [Efes.5:23/Kol.1:18].
- Hoof Van Elke Man [1 Kor.11:3].
- Horing Van Heil (Sien Heil) [Luk.1:69].
- Hy Is Ons Vrede [Efés.2:14].

I
- Immánuel (Heb. God Met Ons) [Jes.7:14; Matt.1:23].

J
- Jehowa (Sien God) [Exod.6:2; Ps.83:19; Jes.12:2;26:4].
- Jehowa-Jireh (God Wat Voorsien) [Gen.22:14].
- Jehowa-Nissi (God Is My Banier) [Exod.17:15].
- Jehowa-Shalom (God Is Vrede) [Rigt.6:24].
- Jesus (Heb. Yeshuah, Redder/Verlosser) [Matt.1:16;1:21].
- Jesus Christus (Sien Christus) [Matt.1:1; Jhn.1:17;17:3;Hand.2:38;4:10;9:3,4;10:36;16:18;Rom.1:1,6;2:16;15,17; 1Kor.2:2;2Kor.1:19;4:65;Gal.2:16; Fil.1:8;2:11; Heb. 13:8; 1 Jhn. 1:7; 2:1].
- Jesus Nasaréner (Sien Nasaréner) [Mrk.1:24; Luk.24:19].
- Jesus, Nasaréner, Koning Van Die Jode (Sien Nasarèner) [Jhn.19:19].
- Jesus Die Christus [Matt.16:20].
- Jesus, Koning Van Die Jode [Matt.27:37].
- Jesus Christus Onse Here [Rom.1:4].
- Jesus Christus Ons Verlosser [Tit.3:6].
- Jesus, Seun Van Josef [Jhn.6:42].

K
- Kind ('n) [Jes.9:5].
- Kindjie Jesus (Die) [Luk.2:27].
- Klip Waar 'n Mens Teen Stamp En Rots Waar 'n Mens Oor Val Vir Die Twee - Huise Van Israel [Jes.8:14].
- Kneg [Sag.3:8; Jes.42:1].
- Kneg Van Die Heersers [Jes.49:7].
- Koning Dawid [Jer.30:9].
- Koning Van Die Dogter Van Sion [Matt.21:5].
- Koning Van Die Heiliges [Openb.3:15].
- KONING Van Die Konings [1 Tim.6:15; Openb.17:14; 19:16].
- Koning Van Israel [Jhn.1:50].
- Koning Oor Die Hele Aarde [Sag.14:9].
- Kosbare Hoeksteen [1 Pet.2:6;Jes.28:16].
- Krag Van God [1 Kor.1:24].

L
- Laaste Adam [1 Kor.15:45].
- Lam [Openb.5:6,8; 6:16; 7:9,10,17; 12:11;13:8,11;14:1,4;
       15:3;17:14;19:7,9;21:9,14,22,23,27].
- Lam Van God [Jhn.1:29].
- Leermeester (Sien Rabbi/Rabboeni/God) [Matt.23:8].
- Leërowerste Van Die Here [Jos.5:14].
- Leeu Uit Die Stam Van Juda [Heb.7:14;Openb.5:5].
- Leidsman [Matt.2:6].
- Leidsman En Voleinder Van Ons Geloof [Heb.12:2].
- Leidsman Tot Die Lewe [Hand.3:15].
- Lelie Van Die Dale [Hoogl.2:1].
- Leraar Wat Van God Gekom Het [Jhn.3:2].
- Lewende, Die [Openb.1:18].
- Lewende Brood Wat Uit Die Hemel Neergedaal Het [Jhn.6:51].
- Lewende Steen [1 Pet.2:4].
- Lewendmakende Gees [1 Kor.15:45].
- Lig Van Die Nasies [Jes.42:6].
- Lig Tot Verligting Van Die Nasies En Heerlikheid Van Die Volk Israel [Luk.2:32].
- Lig Van Die Wêreld [Jhn.8:12].
- Losprys Vir Almal [1 Tim.2:6].
- Loot Voor Sy Aangesig [Jes.53:2].
- Losser Van Israel [Jes.41:14].

M
- Magtige Van Jakob [Jes.49:26].
- Magtig Om Te Verlos [Jes.63:1].
- Maker En Formeerder Van Die Moederskoot Af [Jes.44:2].
- Man Van Smarte En Bekend Met Krankheid [Jes.53:3].
- Man Wat God Se Metgesél Is [Sag.13:7].
- Mens Christus Jesus, Die [1 Tim.2:5].
- Mens Wat ‘n ‘Vraat En ‘n Wynsuiper’ Is (Beledigend!) [Matt.11:19].
- Messias (Heb. Gesalfde) [Jhn.1:42].
- Môrester [2 Pet.1:19].


N
- Nasaréner (L.W. Van Násaret – Nie Nasireër!) [Matt.2:23].
- Narsing Van Saron [Hoogl.2:1].

O
- Onse Here En Saligmaker Jesus Christus [2 Pet.1:11; 2 Pet. 3:18].
- Opgaande Lig Uit Die Hoogte [Luk.1:78].
- Opperherder [1 Pet.5:4].
- Opstanding En Die Lewe (Die) [Jhn.11:25].
- Owerste Oor Die Konings Van Die Aarde [Openb.1:5].

P
- Paaslam [1 Kor.5:7].                              
- Petra (Gks. Rots) [Matt.16:18].
- Priester Vir Ewig Volgens Die Orde Van Melgisédek [Heb.7:17].
Prins Van Vrede (Sien Silo) [Gen.49:10].
- Profeet [Deut.18:15,18;Luk.24:19].
- Profeet Van Nasaret In Galilea [Matt.21:11].

R
- Raadsman [Jes.9:5].
- Rabbi (Ch./Heb. Vername; Leermeester) [Jhn.1:50].
- Rabboeni (Aram./Heb./Gks.: “My Meester!”) [Jhn.20:16].
- Regter Van Lewende En Dode [Hand.10:42].
- Regter [Jes.33:22].
- Regverdige Kneg [Jes.53:11].
- Regverdige Man [Matt.27:19].
- Regverdige Regter [2 Tim.4:8].
- Regverdige Spruit [Jer.23:5].
- Rots (Gks. Petra) [Matt.16:18].
- Rotssteen [Jes.44:8].

S
- Saad Van Die Vrou [Gen.3:15].
- Saad Van Juda (Sien Silo) [Gen.49:10].
- Salige En Enigste Heerser [1 Tim.6:15].
- Saligmaker (Die) [Luk.2:11].
- Seun ('n) [Jes.9:5].
- Seun Van Die Geseënde God [Mrk.14:61].
- Seun Van Dawid [Matt.9:27].
- Seun Van Die Mens [Matt.11:19;16:27,28;18:11; 20:28;26:2;26:45,64;
       Mark.2:28;9:9,12;10:33,45;14:21,62; Luk.5:24; 17:22,24; 18:31; 19:10;
       21:36; 22:48,69; Jhn.5:27; 12:34; 13:31; Hand.7:56; Openb.1:13; 14:14].
- Seun Van Die Vader [2 Jhn.1:3].
- Seun Van God
[Ps.2:7;89:27; Matt.3:17;4:3,6;10:40;11:27;14:33
Mrk1:1;1:11;3:11;5:7;9:7;14:61,62;15:39;
Luk.1:32,35;3:22;4:3,9;8:28;9:35;10:22;20:13;22:29,70;   Jhn.1:1,2,14,18,34,49,50;3:16,17,18,34,35,36;5:19,20,21,23,26,27,30,32,36,37;6:27,38,40,46,57,69;7:16,28,29;8:16,19,26,27,28,29,38,40,42,49,549:35,36,37,38; Hand.3:13;.9:20;13:33; Rom.1:3,4,9;8:3,29,32; 1Kor.1:9;15:24,27,28; 2Kor.1:3,19;Gal.1:16;4:4; Efés.1:3;3:14; Kol.1:3,15,19;3:17; 1Thess.1:10; Heb1:1,2,3,5;4:14;5:5,8,10;6:6;7:3; 10:29;  2Pet.1:17; 1Joh.1:7;2:22,23,24; 3:8,23;4:9,10,14;  Openb.2:18].

- Seun Van Maria [Mrk.6:3].
- Seun Van Sy Liefde [Kol.1:13].
- Seun Van 'n Timmerman [Matt.13:55].
- Silo (Heb. Gesalfde; Prins Van Vrede; Saad Van Juda) [Gen.49:10].
- Skeidsregter/Bemiddelaar [Job 9:33].
- Skepper Van Israel [Jes.43:15].
- Sierlike Kroon En Pragtige Krans Vir Die Oorblyfsel Van Sy Volk [Jes.28:5].
- Son Van Geregtigheid [Mal.4:2].
- Skrynwerker/Timmerman [Mrk.6:3].
- Spruit (Die) [Sag.3:8].
- Steenrots Van Israel [Jes.30:29].
- Steen Van Aanstoot En Rots Van Struikeling [1 Pet.2:7].
- Steen Wat Die Bouers Verwerp Het [Matt.21:42].
- Sterke God [Jes.9:5].
- Septer Uit Israel [Num.24:17].
- Seun Van Die Allerhoogste  [Luk.1:32].
- Ster Uit Jakob [Num.24:17].

T
- Timmerman/Skrynwerker [Mrk.6:3].
- Tweede Mens, Die Here Uit Die Hemel [1 Kor.15:47].

U
- Uitnemender As Tienduisend [Hoogl.5:10]. 
- Uitverkore Hoeksteen [1 Pet.2:6].
- Uitverkorene [Jes.42:1].

V
- Vangnet En Strik Vir Die Inwoners Van Jerusalem [Jes.8:14].
- Verlosser [Jes.49:26;59:20;Matt.1:21;Efés.5:23; 1Kor.1:30;2 Tim.1:10; Tit.2:13; 1 Jhn.4:14].
- Voorloper [Heb.6:20].
- Verbond Van Die Volk [Jes.42:6].
- Versoening Vir Sondes [1 Jhn.2:2].
- Voorspraak [1 Jhn.2:1].
- Vertroosting Van Israel [Luk.2:25].
- Vredevors [Jes.9:5].
- Vrees En Verskrikking Van Israel (Beledigend) [Jes.8:13].
- Vriend Van Tollenaars En Sondaars [Matt.11:19].

W
- Waaragtige God En Ewige Lewe, Die [1 Jhn.5:20].
- Waaragtige Lig Wat Elke Mens Verlig, Die [Jhn.1:9].
- Ware Wynstok, Die [Jhn.15:1].
- Weg, Waarheid En Lewe, Die [Jhn.14:6].
- Wonderbaar [Jes.9:5].
- Woord, Die [Jhn.1:1].
- Woord Van God, Die [Openb.19:13].
- Woord Van Lewe, Die [1 Jhn.1:1].
- Wortel En Geslag Van Dawid [Jes.11:10; Openb.22:16].
- Wortel Uit Droë Grond [Jes.53:2].
- Wortel Van Dawid [Openb.5:5;22:16].
- Wortel Van Isai [Jes.11:10].
- Wysheid [Spr.8:12].
- Wysheid Van God [1 Kor.1:24].
- Wysheid Uit God En Geregtigheid En Heiligmaking En Verlossing [1 Kor.1:30].

                                             MEDITATIONS & CONTEMPLATIONS

 
Only One Life That Will Soon Be Past; Only What's Done For Christ Will Last 

No comments: